Kenner gesels oor klimaatsverandering

Source: RSG Landbou

Klimaatsverandering is ’n meetbare werklikheid en Suid-Afrika is veral kwesbaar vir die impak daarvan met brande, vloede en droogtes. Karien Erasmus, ’n senior klimaatsveranderingsadviseur by Promethium Carbon, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor hoe om aan te pas hierby.

Luister nou na die gesprek>>